YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

2 SAMUEL 22:4

2 SAMUEL 22:4 Bybel vir almal (ABA)

Here, ek wil U prys, want U het my gered van my vyande.

Deel
Lees 2 SAMUEL 22

2 SAMUEL 22:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ek roep die HERE aan wat lofwaardig is, en van my vyande word ek verlos.

Deel
Lees 2 SAMUEL 22

2 SAMUEL 22:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Onder bespotting roep ek na die Here, dan word ek van my vyande gered.

Deel
Lees 2 SAMUEL 22

2 SAMUEL 22:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die Een wat geloof moet word – roep ek uit – is die HERE! En van my vyande word ek verlos.

Deel
Lees 2 SAMUEL 22

2 SAMUEL 22:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek sal die HERE aanroep, wat lofwaardig is; so sal ek van my vyande verlos word.

Deel
Lees 2 SAMUEL 22

2 SAMUEL 22:4 Die Boodskap (DB)

Die Here moet geprys word, want as ek sy hulp vra, help Hy my teen my vyande.

Deel
Lees 2 SAMUEL 22

2 SAMUEL 22:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal roep tot die HERE, Hy wat lofwaardig is, want Hy red my van my vyande.

Deel
Lees 2 SAMUEL 22
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's