2 SAMUEL 22:37 - Compare All Versions
2 SAMUEL 22:37 AFR83 (Afrikaans 1983)
U het my ruim vastrapplek gegee, my enkels het nie geswik nie.
2 SAMUEL 22:37 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
U het my voetstap onder my ruim gemaak, en my enkels het nie gewankel nie.
2 SAMUEL 22:37 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
U verbreed die pad onder my en my enkels swik nie.
Deel
2 SAMUEL 22 NLV2 SAMUEL 22:37 DB (Die Boodskap)
U maak die grond gelyk onder my, my voete sal nie swik nie.
Deel
2 SAMUEL 22 DB2 SAMUEL 22:37 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
U skep ruimte vir my voetstappe; my enkels swik nie.
2 SAMUEL 22:37 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U het my voetstappe onder my vergroot; sodat my voete nie gly nie.