YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

2 SAMUEL 20:9

2 SAMUEL 20:9 Bybel vir almal (ABA)

Joab het vir Amasa gesê: “Gaan dit goed, my broer?” Joab het met sy regter-hand Amasa se baard gegryp om hom te soen.

Deel
Lees 2 SAMUEL 20

2 SAMUEL 20:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Joab sê vir Amása: Gaan dit goed met jou, my broer? En Joab het met die regterhand die baard van Amása gegryp om hom te soen.

Deel
Lees 2 SAMUEL 20

2 SAMUEL 20:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Joab het vir hom gevra: “Gaan dit goed met jou, my broer?” en hom met sy regterhand aan die baard gegryp asof hy hom wou soen.

Deel
Lees 2 SAMUEL 20

2 SAMUEL 20:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Joab het vir Amasa gesê: “Gaan dit goed met jou, my broer?” En toe gryp Joab met die regterhand Amasa se baard om hom te soengroet.

Deel
Lees 2 SAMUEL 20

2 SAMUEL 20:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Joab sê vir Amasa: Is jy gesond, my broer? En Joab het Amasa met die regterhand aan die baard geneem om hom te soen.

Deel
Lees 2 SAMUEL 20

2 SAMUEL 20:9 Die Boodskap (DB)

Joab sê vir Amasa: “En hoe gaan dit, ou broer?” en hy vat hom met sy regterhand aan die baard asof hy vir Amasa wil soen.

Deel
Lees 2 SAMUEL 20

2 SAMUEL 20:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hoe gaan dit met jou, my broer?” sê Joab vir hom. Hy het hom met sy regterhand aan die baard gegryp asof hy hom wou soen.

Deel
Lees 2 SAMUEL 20
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's