2 SAMUEL 15:9
2 SAMUEL 15:9 Bybel vir almal (ABA)
Die koning het vir hom gesê: “Jy mag gaan.” Absalom het gereedgemaak en hy het na Hebron gegaan.
Deel
Lees 2 SAMUEL 152 SAMUEL 15:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê die koning vir hom: Gaan in vrede! En hy het hom klaargemaak en na Hebron gegaan.
Deel
Lees 2 SAMUEL 152 SAMUEL 15:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die koning het geantwoord: “Gaan gerus maar.” Hy het toe klaargemaak en na Hebron toe gegaan.
Deel
Lees 2 SAMUEL 152 SAMUEL 15:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die koning het vir hom gesê: “Gaan in vrede!” Hy het toe gereedgemaak en na Hebron gegaan.
Deel
Lees 2 SAMUEL 152 SAMUEL 15:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê die koning vir hom: Gaan in vrede. Toe het hy opgestaan en na Hebron gegaan.
Deel
Lees 2 SAMUEL 15