2 SAMUEL 15:32
2 SAMUEL 15:32 Bybel vir almal (ABA)
En toe Dawid bo-op die berg kom, het hy daar voor God gebuig. Gusai van die stad Erek het daar na hom toe gekom. Gusai het sy klere geskeur en daar was grond op sy kop.
2 SAMUEL 15:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe Dawid tot bo-op die top kom, waar hulle God aanbid het, ontmoet Húsai, die Arkiet, hom daar, met geskeurde rok en grond op sy hoof.
2 SAMUEL 15:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Dawid op die kruin kniel in die rigting van die ark van God het Gusai die Erekiet onverwags by hom aangekom. Sy klere was geskeur en daar was grond op sy kop.
2 SAMUEL 15:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe Dawid by die kruin kom, waar mens voor God in aanbidding buig, kyk, daar kom Gusai, 'n man uit Ereg, hom tegemoet met sy kleed geskeur en grond op sy kop.
2 SAMUEL 15:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe Dawid op die top van die berg gekom het, waar hy God aanbid het, kom Husai, die Arkiet, hom tegemoet met geskeurde mantel en grond op sy hoof.