2 SAMUEL 15:28
2 SAMUEL 15:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wees op die uitkyk. Ek sal by die deurgaanplekke na die woestyn vertoef totdat daar van julle af berig kom om my op hoogte te bring.”
Deel
Lees 2 SAMUEL 152 SAMUEL 15:28 Die Boodskap (DB)
Ek sal by die deurgaanplekke in die Jordaanvallei wag totdat julle vir my laat weet wat aangaan.”
Deel
Lees 2 SAMUEL 152 SAMUEL 15:28 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal wag by die plek waar 'n mens deur die Jordaan-rivier na die woestyn kan gaan. Ek sal daar wag totdat julle vir my 'n boodskap stuur en vir my laat weet wat gebeur.”
Deel
Lees 2 SAMUEL 152 SAMUEL 15:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk, ek vertoef by die woestyndriwwe totdat daar 'n woord van julle kom om my in te lig.
Deel
Lees 2 SAMUEL 152 SAMUEL 15:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
En onthou, ek sal by die woestynpas wag totdat ek van julle hoor.”
Deel
Lees 2 SAMUEL 15