2 SAMUEL 13:1
2 SAMUEL 13:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Daarna het iets leliks gebeur. Dawid se seun Absalom het ’n mooi suster met die naam Tamar gehad. Amnon het smoorverlief op haar geraak.
2 SAMUEL 13:1 Bybel vir almal (ABA)
Later het daar iets gebeur. Dawid se seun Absalom het 'n mooi suster gehad, haar naam was Tamar. Amnon, 'n ander seun van Dawid, was verlief op Tamar.
2 SAMUEL 13:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN daarna het dít gebeur. Absalom, die seun van Dawid, het naamlik 'n mooi suster gehad met die naam van Tamar, en Amnon, die seun van Dawid, was verlief op haar.
2 SAMUEL 13:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe het daar 'n ding gebeur. Dawid se seun Absalom het 'n mooi suster gehad met die naam Tamar. Amnon, 'n ander seun van Dawid, het op haar verlief geraak.
2 SAMUEL 13:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarna het die volgende gebeur: Absalom, seun van Dawid, het 'n mooi suster gehad. Haar naam was Tamar, en Amnon, seun van Dawid, het op haar verlief geraak.
2 SAMUEL 13:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En daarna het Absalom, die seun van Dawid, 'n mooi suster gehad met die naam van Tamar; en Amnon, die seun van Dawid, het haar liefgehad.