2 SAMUEL 12:2 – Vergelyk alle weergawes
2 SAMUEL 12:2 AFR83 (Afrikaans 1983)
Die ryke het groot troppe kleinvee en beeste gehad.
2 SAMUEL 12:2 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Die ryke het 'n groot menigte kleinvee en beeste gehad
2 SAMUEL 12:2 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Die ryk man het troppe kleinvee en beeste besit.
2 SAMUEL 12:2 ABA (Bybel vir almal)
Die ryk man het groot troppe skape en bokke en beeste gehad.
2 SAMUEL 12:2 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die ryk man het besonder baie kleinvee en beeste gehad
2 SAMUEL 12:2 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die ryk man het baie kleinvee en beeste gehad