2 SAMUEL 1:5
2 SAMUEL 1:5 Bybel vir almal (ABA)
Toe vra Dawid vir die jongman wat dit vir hom kom sê het: “Hoe weet jy dat Saul en sy seun Jonatan dood is?”
Deel
Lees 2 SAMUEL 12 SAMUEL 1:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Dawid vra die jongman wat hom die boodskap gebring het: Hoe weet jy dat Saul en sy seun Jónatan dood is?
Deel
Lees 2 SAMUEL 12 SAMUEL 1:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Hoe weet jy dat Saul en sy seun Jonatan dood is?” vra Dawid vir die jongman wat hom dit vertel het.
Deel
Lees 2 SAMUEL 12 SAMUEL 1:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dawid vra toe vir die jong man wat die berig vir hom bring: “Hoe weet jy dat Saul en sy seun Jonatan dood is?”
Deel
Lees 2 SAMUEL 12 SAMUEL 1:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Dawid aan die jongman wat hom meedeel: Hoe weet jy dat Saul en sy seun Jónatan dood is?
Deel
Lees 2 SAMUEL 1