2 SAMUEL 1:25
2 SAMUEL 1:25 Bybel vir almal (ABA)
Die manne wat oorlog moes maak, het gesterf. Jonatan lê dood op Gilboa-berg.
Deel
Lees 2 SAMUEL 12 SAMUEL 1:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hoe het die helde geval diep in die geveg! Jónatan lê verslaan op jou hoogtes.
Deel
Lees 2 SAMUEL 12 SAMUEL 1:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hoe het die helde geval? In die hitte van die stryd! Jonatan lê verslaan op die hoogtes.
Deel
Lees 2 SAMUEL 12 SAMUEL 1:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Hoe het die helde geval midde in die stryd! Jonatan is op jou hoogtes deurboor.
Deel
Lees 2 SAMUEL 12 SAMUEL 1:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hoe het die magtiges in die middel van die geveg geval! Jonatan, jy is gedood op jou hoogtes.
Deel
Lees 2 SAMUEL 1