2 SAMUEL 1:23
2 SAMUEL 1:23 Die Boodskap (DB)
Saul en Jonatan, sy seun - die mense was baie lief vir hulle. Hulle was altyd bymekaar; nou is hulle ook saam in die dood. Hulle was so vinnig soos valke, so dapper soos leeus.
2 SAMUEL 1:23 Bybel vir almal (ABA)
Ons was lief vir Saul en Jonatan, en hulle was vir ons mooi. Hulle is bymekaar nadat hulle gesterf het soos hulle bymekaar was toe hulle gelewe het. Hulle was vinniger as arende en sterker as leeus.
2 SAMUEL 1:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Saul en Jónatan, die bemindes en lieflikes, is in hulle lewe en in hulle dood nie geskeie nie. Vinniger as arende was hulle, sterker as leeus.
2 SAMUEL 1:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Saul en Jonatan, geliefde en beminde mense – in lewe en sterwe nie geskei nie. Hulle was vinniger as arende, sterker as leeus.
2 SAMUEL 1:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Saul en Jonatan, geliefd en innemend, is in lewe en dood nie geskei nie. Hulle was vinniger as arende, sterker as leeus.