2 KONINGS 6:27
2 KONINGS 6:27 Bybel vir almal (ABA)
Die koning het geantwoord: “Die Here sal jou moet help. Ek het niks wat ek vir jou kan gee nie, nie koring of wyn of olyf-olie nie.”
2 KONINGS 6:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar hy antwoord: As die HERE jou nie help nie, waarvandaan moet ek jou dan help? Van die dorsvloer of van die parskuip?
2 KONINGS 6:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het geantwoord: “As die Here jou nie help nie, hoe sal ek jou kan help? Uit die dorsvloer of uit die parskuip?”
2 KONINGS 6:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar hy het gesê: “Moet die HERE jou nie help nie? Waarvandaan moet ek jou help? Van die dorsvloer af? Van die parskuip af?”
2 KONINGS 6:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy sê: As die HERE jou nie help nie, waar sal ek jou vandaan help? uit die skuurvloer of uit die parskuip?