YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

2 KONINGS 4:4

2 KONINGS 4:4 Bybel vir almal (ABA)

Gaan dan in jou huis en sluit die deur. Dan moet jy en jou seuns al die kruike vol olyf-olie gooi en julle moet die kruike bêre wat vol is.”

Deel
Lees 2 KONINGS 4

2 KONINGS 4:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Gaan dan in en sluit die deur agter jou en jou seuns toe, en giet in al daardie kanne en sit weg wat vol is.

Deel
Lees 2 KONINGS 4

2 KONINGS 4:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan gaan jy in jou huis in, maak die deur agter jou en jou seuns toe, en gooi elkeen van hierdie kruike vol olie. Soos elkeen vol word, moet jy hom wegpak.”

Deel
Lees 2 KONINGS 4

2 KONINGS 4:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Gaan daarna in en sluit die deur agter jou en jou seuns. Gooi dan die olie in al hierdie houers. Dié wat vol is, moet jy eenkant neersit.”

Deel
Lees 2 KONINGS 4

2 KONINGS 4:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En as jy ingaan, moet jy die deur vir jou en jou seuns toesluit en in al daardie voorwerpe uitgiet, en jy moet wat vol is, opsy sit.

Deel
Lees 2 KONINGS 4

2 KONINGS 4:4 Die Boodskap (DB)

Maak dan die deur agter jou en die seuns toe en maak al die kanne vol olie. Sit die volles eenkant neer.”

Deel
Lees 2 KONINGS 4

2 KONINGS 4:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan moet jy en jou seuns in jou huis ingaan en die deur agter julle toemaak. Maak dan al die leë kruike vol olie. Dié wat vol is, moet jy eenkant sit.”

Deel
Lees 2 KONINGS 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's