YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

2 KONINGS 4:3

2 KONINGS 4:3 Bybel vir almal (ABA)

Toe sê Elisa: “Gaan leen by jou bure leë kruike, jy moet baie kruike leen.

Deel
Lees 2 KONINGS 4

2 KONINGS 4:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En hy sê: Gaan leen vir jou van buite af kanne, leë kanne van al jou bure; leen nie te min nie.

Deel
Lees 2 KONINGS 4

2 KONINGS 4:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het toe gesê: “Gaan leen nou by al jou bure leë kruike, en sorg dat jy nie te min leen nie.

Deel
Lees 2 KONINGS 4

2 KONINGS 4:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hy sê toe: “Gaan vra houers by al jou bure in die straat, leë houers. Moet net nie te min vra nie.

Deel
Lees 2 KONINGS 4

2 KONINGS 4:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe sê hy: Gaan leen vir jou kanne van al jou bure, leë kanne; leen nie 'n paar nie.

Deel
Lees 2 KONINGS 4

2 KONINGS 4:3 Die Boodskap (DB)

Elisa sê toe: “Gaan leen by al jou bure soveel leë kanne as wat jy kan kry. Moenie te min leen nie.

Deel
Lees 2 KONINGS 4

2 KONINGS 4:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê Elisa: “Gaan leen leë kruike by al jou bure. Leen soveel as wat jy kan kry.

Deel
Lees 2 KONINGS 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's