2 KONINGS 22:7
2 KONINGS 22:7 Bybel vir almal (ABA)
Maar Gilkija weet die werkers is eerlik, daarom moet hy vir die werkers sê hulle moenie kom sê wat hulle met die geld gedoen het nie.”
2 KONINGS 22:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar daar is nie met hulle afgereken oor die geld wat in hulle hand gegee is nie, want hulle het met getrouheid gehandel.
2 KONINGS 22:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar hoef nie van hulle rekenskap gevra te word van die geld wat aan hulle oorhandig word nie, want hulle is betroubaar.”