YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

2 KONINGS 2:1

2 KONINGS 2:1 Bybel vir almal (ABA)

Die tyd het gekom dat die Here vir Elia sou opneem na die hemel, Hy het vir Elia in 'n stormwind opgeneem. Toe Elia en Elisa uit die stad Gilgal uitgaan

Deel
Lees 2 KONINGS 2

2 KONINGS 2:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

EN toe die HERE Elía in 'n storm na die hemel sou opneem, het Elía met Elísa uit Gilgal uitgegaan.

Deel
Lees 2 KONINGS 2

2 KONINGS 2:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die tyd het gekom dat die Here vir Elia in 'n stormwind in die hemel sou opneem. Elia en Elisa het uit Gilgal vertrek

Deel
Lees 2 KONINGS 2

2 KONINGS 2:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Dit is wat gebeur het toe die HERE vir Elia in 'n stormwind in die hemel opgeneem het. Elia en Elisa was van Gilgal af op pad

Deel
Lees 2 KONINGS 2

2 KONINGS 2:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En wanneer die HERE Elía deur 'n stormwind in die hemel opgeneem het, het Elía saam met Elísa van Gilgal af getrek.

Deel
Lees 2 KONINGS 2

2 KONINGS 2:1 Die Boodskap (DB)

Elia en Elisa was van Gilgal af op pad toe dit byna tyd was dat God Elia in ’n stormwind sou wegneem hemel toe.

Deel
Lees 2 KONINGS 2

2 KONINGS 2:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die tyd het aangebreek dat die HERE vir Elia in ’n stormwind na die hemel toe sou opneem. Elia en Elisa was op pad van Gilgal af.

Deel
Lees 2 KONINGS 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's