YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

2 KONINGS 18:6

2 KONINGS 18:6 Bybel vir almal (ABA)

Hy het aangehou om die Here te dien, hy het nie opgehou om dit te doen nie en hy was gehoorsaam aan die wette wat die Here vir Moses gegee het.

Deel
Lees 2 KONINGS 18

2 KONINGS 18:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ja, hy het die HERE aangehang sonder om van Hom af te wyk en sy gebooie onderhou wat die HERE Moses beveel het.

Deel
Lees 2 KONINGS 18

2 KONINGS 18:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy was getrou aan die Here en het nie van Hom af weggedraai nie. Hiskia was gehoorsaam aan die gebooie wat die Here aan Moses gegee het.

Deel
Lees 2 KONINGS 18

2 KONINGS 18:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hy het aan die HERE vasgehou en nie van Hom weggedraai nie. Hy het sy gebooie, dit wat die HERE Moses beveel het, nagekom.

Deel
Lees 2 KONINGS 18

2 KONINGS 18:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want hy het die HERE aangehang en nie van Hom afgewyk nie, maar sy gebooie onderhou wat die HERE Moses beveel het.

Deel
Lees 2 KONINGS 18

2 KONINGS 18:6 Die Boodskap (DB)

Hy was baie lojaal aan die Here en het getrou al die wette nagekom wat die Here aan Moses gegee het.

Deel
Lees 2 KONINGS 18

2 KONINGS 18:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het in alles getrou gebly aan die HERE sonder dat hy afgedwaal het. Hy het al die gebooie wat die HERE vir Moses gegee het, gehoorsaam.

Deel
Lees 2 KONINGS 18
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's