YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

2 KONINGS 18:5

2 KONINGS 18:5 Bybel vir almal (ABA)

Hiskia het geglo dat die Here, die God van Israel, sal doen wat Hy gesê het. Daar was voor die tyd van Hiskia en ná sy tyd nie nog 'n koning van Juda soos Hiskia nie.

Deel
Lees 2 KONINGS 18

2 KONINGS 18:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hy het op die HERE, die God van Israel, vertrou, sodat onder al die konings van Juda ná hom en die wat voor hom gewees het, niemand soos hy was nie.

Deel
Lees 2 KONINGS 18

2 KONINGS 18:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hiskia het op die Here die God van Israel vertrou. Nie een van al die konings van Juda voor of na Hiskia was soos hy nie.

Deel
Lees 2 KONINGS 18

2 KONINGS 18:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Op die HERE, die God van Israel, het hy vertrou. Ná hom was daar onder al die konings van Juda niemand soos hy nie, ook niemand onder dié wat voor hom daar was nie.

Deel
Lees 2 KONINGS 18

2 KONINGS 18:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hy het op die HERE, die God van Israel, vertrou; sodat ná hom niemand soos hy was onder al die konings van Juda en ook al die wat voor hom was nie.

Deel
Lees 2 KONINGS 18

2 KONINGS 18:5 Die Boodskap (DB)

Hiskia het die Here, Israel se God, vertrou. Daar was nie vóór hom of ná hom so ’n koning in Juda soos hy nie.

Deel
Lees 2 KONINGS 18

2 KONINGS 18:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hiskia het op die HERE, die God van Israel, vertrou. Daar was nie ’n koning in Juda soos hy nie, nie vóór hom of ná hom nie.

Deel
Lees 2 KONINGS 18
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's