2 KONINGS 14:4
2 KONINGS 14:4 Bybel vir almal (ABA)
Amasia het ook nie die offer-plekke afgebreek nie. Die mense het nog op die offer-plekke ge-offer en wierook gebrand.
2 KONINGS 14:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Net die hoogtes is nie afgeskaf nie: die volk het nog op die hoogtes geoffer en rook laat opgaan.
2 KONINGS 14:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het net nie van die hoogtes ontslae geraak nie: die volk het nog diereoffers en wierookoffers gebring op die hoogtes.