2 KONINGS 14:10
2 KONINGS 14:10 Bybel vir almal (ABA)
Jy het die Edomiete oorwin, dit is seker. En nou verbeel jy jou dat jy baie belangrik is. Bly by jou huis. Hoekom wil jy probleme maak vir jouself? Jy sal sterf, en die mense van Juda saam met jou.”
2 KONINGS 14:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U het inderdaad die Edomiete verslaan, daarom is u hart hoogmoedig; geniet die eer en bly tuis. Waarom wil u u tog in die ongeluk stort, dat u sou val, u en Juda saam met u?
2 KONINGS 14:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Noudat jy Edom 'n groot neerlaag toegedien het, soek jy meer roem. Bly liewer by die huis. Waarom wil jy jou in die ongeluk stort en tot 'n val kom, jy en Juda saam met jou?”
2 KONINGS 14:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jy het inderdaad die Edomiete 'n nederlaag toegedien, en jou hart is opgetoë. Geniet die eer en bly tuis! Waarom wil jy jouself in die ongeluk dompel en tot 'n val kom, jy en Juda saam met jou?”
2 KONINGS 14:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Waarlik, jy het Edom geslaan, en jou hart het jou verhef; eer hiervan, en vertoef by die huis