2 JOHANNES 1:10
2 JOHANNES 1:10 Bybel vir almal (ABA)
As daar mense by julle aankom en hulle wil vir julle iets anders leer as wat Christus geleer het, dan moet julle sê hulle mag nie in julle huise inkom nie. Julle moenie vir hulle sê hulle is welkom nie
2 JOHANNES 1:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As iemand na julle kom en hierdie leer nie bring nie, ontvang hom nie in die huis nie en groet hom nie.
2 JOHANNES 1:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
As daar iemand na julle toe kom wat 'n ander leer bring, moet julle hom nie in julle huise ontvang nie en hom selfs nie groet nie
2 JOHANNES 1:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As iemand na julle kom en nie hierdie leer oordra nie, moet julle hom nie in julle huis ontvang nie, en hom nie groet nie.
2 JOHANNES 1:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As daar iemand na julle kom en hierdie leer nie bring nie, ontvang hom nie in julle huis nie, en smeek hom nie gou nie.