2 KORINTIËRS 5:7
2 KORINTIËRS 5:7 Bybel vir almal (ABA)
Ons moet glo terwyl ons hier op die aarde lewe. Ons sien nog nie alles soos dit sal wees nie.
2 KORINTIËRS 5:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
(Want ons wandel deur geloof, nie deur aanskouing nie:)
2 KORINTIËRS 5:7 Die Boodskap (DB)
Maar ons glo met alles in ons dat ons daarheen op pad is, ook al sien ons nog niks van hierdie nuwe lewe nie.