2 KORINTIËRS 3:12
2 KORINTIËRS 3:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Terwyl ons dan so 'n hoop het, tree ons op met groot vrymoedigheid
2 KORINTIËRS 3:12 Bybel vir almal (ABA)
Ons is baie seker dat daar nou 'n nuwe verbond is. Daarom is ons nie bang om te preek nie.
2 KORINTIËRS 3:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Terwyl ons dan sodanige hoop het, gebruik ons baie vrymoedigheid
2 KORINTIËRS 3:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Omdat ons hoop hierop gevestig is, tree ons met groot vrymoedigheid op.
2 KORINTIËRS 3:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Aangesien ons dan so 'n hoop het, gebruik ons 'n groot duidelike spraak