2 KORINTIËRS 13:13
2 KORINTIËRS 13:13 Bybel vir almal (ABA)
Ek bid dat die Here Jesus Christus genadig sal wees vir julle almal, en dat julle almal lief sal wees vir mekaar soos God lief is vir julle. Ek bid ook dat die Heilige Gees by julle sal wees sodat julle almal aan mekaar sal behoort.
2 KORINTIËRS 13:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die genade van die Here Jesus Christus en die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees sy met julle almal! Amen.
2 KORINTIËRS 13:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die genade van die Here Jesus Christus en die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees sal by julle almal wees.
2 KORINTIËRS 13:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die genade van die Here Jesus •Christus en die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees bly met julle almal.