2 KORINTIËRS 12:5
2 KORINTIËRS 12:5 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal spog oor hierdie man. Maar ek sal nie oor myself spog nie. Ek sal net daaroor spog dat ek swak is.
2 KORINTIËRS 12:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Oor so 'n man sal ek roem, maar oor myself sal ek nie roem nie, behalwe in my swakhede.
2 KORINTIËRS 12:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Oor hierdie man sal ek roem, maar nie oor myself nie, behalwe oor my swakhede.
2 KORINTIËRS 12:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Op so iemand sal ek my beroem, maar op myself sal ek my nie beroem nie, behalwe oor my swakhede.
2 KORINTIËRS 12:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Oor so iemand sal ek roem, maar uit myself sal ek nie roem nie, maar in my swakhede.