2 KORINTIËRS 12:16
2 KORINTIËRS 12:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Goed, ek was dus nie vir julle 'n oorlas nie. Maar julle kan dink ek was slim en ek het julle uitoorlê.
2 KORINTIËRS 12:16 Bybel vir almal (ABA)
Ja, ek het nie vir julle geld gevra sodat ek vir myself kon sorg nie. Maar daar is miskien party van julle wat sê dat ek baie slim was en dat ek ander skelm dinge gedoen het om julle te bedrieg.
2 KORINTIËRS 12:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar laat dit so wees! Ek het julle nie beswaar nie, maar omdat ek slim was, het ek julle met lis gevang.