2 KRONIEKE 9:30 - Compare All Versions
2 KRONIEKE 9:30 ABA (Bybel vir almal)
Salomo was 40 jaar lank koning in Jerusalem oor die hele Israel.
Deel
2 KRONIEKE 9 ABA2 KRONIEKE 9:30 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En Salomo het in Jerusalem oor die hele Israel veertig jaar geregeer.
2 KRONIEKE 9:30 AFR83 (Afrikaans 1983)
Salomo was veertig jaar koning in Jerusalem oor die hele Israel.
2 KRONIEKE 9:30 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Salomo het in Jerusalem veertig jaar lank as koning geheers oor die hele Israel.
2 KRONIEKE 9:30 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Salomo het veertig jaar lank in Jerusalem geregeer oor die hele Israel.
2 KRONIEKE 9:30 DB (Die Boodskap)
Salomo het vir 40 jaar in Jerusalem oor die hele Israel regeer.
Deel
2 KRONIEKE 9 DB2 KRONIEKE 9:30 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Salomo het 40 jaar in Jerusalem oor die hele Israel geheers.
Deel
2 KRONIEKE 9 NLV