2 KRONIEKE 31:21
2 KRONIEKE 31:21 Bybel vir almal (ABA)
Hy het alles met sy hele hart gedoen, alles wat hy wou doen om sy God te dien, om die werk by die tempel te doen en om gehoorsaam te wees aan die wette en gebooie van sy God. En dit het goed gegaan met Hiskia.
2 KRONIEKE 31:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En in elke werk wat hy begin het insake die diens van die huis van God en insake die wet en die gebod om sy God te soek, het hy met sy hele hart gehandel en voorspoed gehad.
2 KRONIEKE 31:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
In alles wat hy onderneem het ter bevordering van die tempeldiens en die gehoorsaamheid aan wet en gebod, het hy met sy hele hart gevra na die wil van sy God, en daarom was hy voorspoedig.