2 KRONIEKE 27:8 - Compare All Versions
2 KRONIEKE 27:8 ABA (Bybel vir almal)
Jotam was 25 jaar oud toe hy koning geword het, en hy was 16 jaar lank koning in Jerusalem.
2 KRONIEKE 27:8 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Hy was vyf-en-twintig jaar oud toe hy koning geword het, en sestien jaar het hy in Jerusalem geregeer.
2 KRONIEKE 27:8 AFR83 (Afrikaans 1983)
Hy was vyf en twintig toe hy koning geword het en hy het sestien jaar in Jerusalem geregeer.
2 KRONIEKE 27:8 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy was vyf-en-twintig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het sestien jaar lank as koning geheers in Jerusalem.
2 KRONIEKE 27:8 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy was vyf en twintig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het sestien jaar in Jerusalem geregeer.
2 KRONIEKE 27:8 DB (Die Boodskap)
Hy was 25 toe hy koning geword het. Hy het sestien jaar lank in Jerusalem regeer.
Deel
2 KRONIEKE 27 DB2 KRONIEKE 27:8 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Hy was 25 jaar oud toe hy koning geword het, en het sestien jaar in Jerusalem regeer.