YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

2 KRONIEKE 27:6

2 KRONIEKE 27:6 Bybel vir almal (ABA)

Jotam se leër het sterk geword omdat hy reg gelewe het voor sy God die Here.

Deel
Lees 2 KRONIEKE 27

2 KRONIEKE 27:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Jotam het magtig geword, want hy het sy weë gerig voor die aangesig van die HERE sy God.

Deel
Lees 2 KRONIEKE 27

2 KRONIEKE 27:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jotam het magtig geword, want hy het sy pad reg gehou voor die Here sy God.

Deel
Lees 2 KRONIEKE 27

2 KRONIEKE 27:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jotam het sy mag stewig gevestig, want hy het sy pad koersvas geloop voor die HERE sy God.

Deel
Lees 2 KRONIEKE 27

2 KRONIEKE 27:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

So het Jotam magtig geword, omdat hy sy weë voorberei het voor die aangesig van die HERE sy God.

Deel
Lees 2 KRONIEKE 27

2 KRONIEKE 27:6 Die Boodskap (DB)

Jotam het magtig geword omdat hy probeer doen het wat die Here sê.

Deel
Lees 2 KRONIEKE 27

2 KRONIEKE 27:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Jotam het baie magtig geword omdat hy in gehoorsaamheid aan die HERE sy God gelewe het.

Deel
Lees 2 KRONIEKE 27
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's