YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

2 KRONIEKE 20:3

2 KRONIEKE 20:3 Bybel vir almal (ABA)

Josafat het bang geword, en hy het besluit om vir die Here te vra wat Hy sê. Josafat het gesê al die mense in Juda moet vas.

Deel
Lees 2 KRONIEKE 20

2 KRONIEKE 20:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

het Jósafat bevrees geword en sy aangesig daarop gerig om die HERE te soek, en hy het oor die hele Juda 'n vasdag uitgeroep.

Deel
Lees 2 KRONIEKE 20

2 KRONIEKE 20:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Josafat was bang en het by die Here hulp gesoek. Hy het 'n vasdag in die hele Juda uitgeroep

Deel
Lees 2 KRONIEKE 20

2 KRONIEKE 20:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Josafat was bang, en hy was vasbeslote om die HERE te raadpleeg. Hy het 'n vasdag uitgeroep oor die hele Juda.

Deel
Lees 2 KRONIEKE 20

2 KRONIEKE 20:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Jósafat was bevrees en het hom begin soek om die HERE te soek en 'n vasdag in die hele Juda uitgeroep.

Deel
Lees 2 KRONIEKE 20

2 KRONIEKE 20:3 Die Boodskap (DB)

Toe hy dit hoor, het Josafat geskrik en besluit om die Here te raadpleeg. Hy het beveel dat al die mense van Juda vir ’n dag lank niks mag eet nie.

Deel
Lees 2 KRONIEKE 20

2 KRONIEKE 20:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josafat was baie ontsteld oor hierdie nuus en het vir die HERE raad gevra. Hy het ook beveel dat elkeen in Juda moet vas.

Deel
Lees 2 KRONIEKE 20
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's