YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

2 KRONIEKE 1:10

2 KRONIEKE 1:10 Bybel vir almal (ABA)

U moet nou vir my wysheid gee en U moet my help om alles te verstaan, sodat ek hierdie volk kan lei, want wie kan alleen oor hierdie groot volk van U regeer? Niemand.”

Deel
Lees 2 KRONIEKE 1

2 KRONIEKE 1:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Gee my nou wysheid en kennis, dat ek voor hierdie volk kan uit- en ingaan, want wie kan hierdie groot volk van U regeer?

Deel
Lees 2 KRONIEKE 1

2 KRONIEKE 1:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gee my nou wysheid en kennis dat ek hierdie volk reg kan lei, want wie kan uit homself hierdie groot volk van U regeer?”

Deel
Lees 2 KRONIEKE 1

2 KRONIEKE 1:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wysheid en oordeelsvermoë, gee dit dan nou vir my, sodat ek voor hierdie volk kan uittrek en terugkeer. Want wie kan regspreek oor hierdie groot volk van U?”

Deel
Lees 2 KRONIEKE 1

2 KRONIEKE 1:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Gee my nou wysheid en kennis, dat ek voor hierdie volk kan uit- en ingaan; want wie kan hierdie u volk, wat so groot is, oordeel?

Deel
Lees 2 KRONIEKE 1

2 KRONIEKE 1:10 Die Boodskap (DB)

Gee my tog wysheid en kennis om hulle goed te regeer, want hoe anders kan ’n mens hierdie groot volk van U regeer?”

Deel
Lees 2 KRONIEKE 1

2 KRONIEKE 1:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gee my tog wysheid en kennis sodat ek hulle reg kan regeer, want wie kan oor hierdie groot volk van U regeer?”

Deel
Lees 2 KRONIEKE 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's