1 TIMOTEUS 6:3
1 TIMOTEUS 6:3 Bybel vir almal (ABA)
Daar is vals profete wat vir die gelowiges ander dinge wil leer. Die vals profete glo nie die woorde van ons Here Jesus Christus nie. Hy het vir ons die regte dinge geleer. Die vals profete glo ook nie die mense wat vir ons leer hoe om vir God te dien nie.
1 TIMOTEUS 6:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
AS iemand iets anders leer en nie instem met die gesonde woorde van onse Here Jesus Christus en met die leer wat volgens die godsaligheid is nie
1 TIMOTEUS 6:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
As iemand 'n ander leer verkondig en nie hou by die gesonde woorde van ons Here Jesus Christus en by die leer van ons godsdiens nie