1 TIMOTEUS 4:2
1 TIMOTEUS 4:2 Bybel vir almal (ABA)
Die mense wat daardie dinge vir die gelowiges leer, is skynheilig en hulle vertel leuens. Hulle wil nie weet wat reg is en wat verkeerd is nie.
1 TIMOTEUS 4:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
deur die geveinsdheid van leuenaars wat gebrandmerk is in hulle eie gewete
1 TIMOTEUS 4:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hierdie dwaalleraars is skynheilige leuenaars wie se gewete toegeskroei is.
1 TIMOTEUS 4:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle word beïnvloed deur die skynheiligheid van leuenaars, wie se gewete toegeskroei is.
1 TIMOTEUS 4:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Spreek lê in skynheiligheid; dat hulle gewete met 'n warm yster geskroei word