Jy moet aanhou om hierdie dinge vir die mense te sê en om dit vir hulle te leer.
Beveel en leer hierdie dinge.
Hierdie dinge moet jy die mense beveel en leer.
Beveel en onderrig hierdie dinge.
Hierdie dinge beveel en leer.
Jy moet vir mense hierdie dinge leer en vir hulle sê om dit te doen.
Gee instruksies oor hierdie dinge en onderrig die mense daarvolgens.
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's