1 SAMUEL 9:27
1 SAMUEL 9:27 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het geloop en toe hulle amper uit die stad was, het Samuel vir Saul gesê: “Sê vir die slaaf hy moet verder gaan. Maar jý moet nou hier bly staan sodat ek vir jou kan sê wat God gesê het.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 91 SAMUEL 9:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Terwyl hulle by die einde van die stad afdaal, sê Samuel vir Saul: Beveel die dienaar dat hy voor ons uit verder gaan — en hy het verder gegaan — maar staan jy eers stil, dat ek jou die woord van God kan laat hoor.
Deel
Lees 1 SAMUEL 91 SAMUEL 9:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het gegaan tot by die stadsgrens en Samuel het vir Saul gesê: “Beveel die slaaf om vooruit te loop; maar wag jy eers sodat ek vir jou kan vertel wat God gesê het.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 9