1 SAMUEL 30:18
1 SAMUEL 30:18 Bybel vir almal (ABA)
Dawid het alles teruggekry wat die Amalekiete gevat het, ook sy twee vroue.
Deel
Lees 1 SAMUEL 301 SAMUEL 30:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So het Dawid dan alles gered wat die Amalekiete saamgeneem het; ook sy twee vroue het Dawid bevry.
Deel
Lees 1 SAMUEL 301 SAMUEL 30:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dawid het almal wat deur Amalek gevat is, gered; hy het ook sy twee vrouens gered.
Deel
Lees 1 SAMUEL 301 SAMUEL 30:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dawid het alles wat die Amalekiete gevat het, teruggevat. Dawid het ook sy twee vroue gered.
Deel
Lees 1 SAMUEL 301 SAMUEL 30:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Dawid het alles teruggekry wat die Amalekiete weggevoer het, en Dawid het sy twee vroue gered.
Deel
Lees 1 SAMUEL 30