1 SAMUEL 30:14
1 SAMUEL 30:14 Bybel vir almal (ABA)
Ons het die mense in die Suid-land van die Filistyne aangeval. Ons het hulle goed gevat en ook mense in party stede van Juda en in die Suid-land waar die Kaleb-families woon. Ons het Siklag verbrand.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 301 SAMUEL 30:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ons het 'n inval gedoen in die Suidland van die Kretiërs en in dié van Juda en in die Suidland van Kaleb, en Siklag met vuur verbrand.
Deel
Lees 1 SAMUEL 301 SAMUEL 30:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ons het 'n strooptog onderneem in die Filistynse Suidland wat aan Juda behoort, en in die Suidland van Kaleb en ons het Siklag afgebrand.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 30