1 SAMUEL 30:11
1 SAMUEL 30:11 Bybel vir almal (ABA)
Dawid se manne het 'n Egiptenaar in die veld gekry en hulle het hom na Dawid toe geneem. Hulle het vir hom kos en water gegee
Deel
Lees 1 SAMUEL 301 SAMUEL 30:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe vind hulle in die veld 'n Egiptenaar wat hulle na Dawid bring, en hulle gee hom brood om te eet en water om te drink.
Deel
Lees 1 SAMUEL 301 SAMUEL 30:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het 'n Egiptenaar in die veld gekry en hom na Dawid toe gebring. Hulle het hom kos gegee, en nadat hy geëet het, het hulle hom water laat drink.
Deel
Lees 1 SAMUEL 30