1 SAMUEL 30:10
1 SAMUEL 30:10 Bybel vir almal (ABA)
Dawid en 400 manne het die Amalekiete gevolg, en 200 manne was te moeg om oor die rivier te gaan, hulle het daar gebly.
Deel
Lees 1 SAMUEL 301 SAMUEL 30:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dawid het naamlik agtervolg, hy met vierhonderd man, terwyl tweehonderd man agtergebly het wat te moeg was om die spruit Besor deur te trek.
Deel
Lees 1 SAMUEL 301 SAMUEL 30:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dawid self en vier honderd man het die agtervolging voortgesit, en twee honderd man wat te moeg was om Besorspruit deur te gaan, het agtergebly.
Deel
Lees 1 SAMUEL 30