1 SAMUEL 26:13
1 SAMUEL 26:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarna het Dawid na die oorkant toe gegaan en op die top van die berg gaan staan, ver weg met 'n groot afstand tussen hulle.
1 SAMUEL 26:13 Bybel vir almal (ABA)
Dawid het na die ander kant van die vallei gegaan en hy het op die berg gaan staan, ver van Saul en sy manne.
1 SAMUEL 26:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Dawid het deurgegaan na die oorkant en in die verte op die top van die berg gaan staan — die ruimte tussen hulle was groot
1 SAMUEL 26:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dawid het oorgegaan na die oorkant en ver weg op die top van die heuwel gaan staan. Daar was 'n groot afstand tussen hulle.
1 SAMUEL 26:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dawid het toe oorgegaan na die oorkant en gaan staan op die top van 'n heuwel, daar ver; 'n groot spasie tussen hulle