1 SAMUEL 25:43
1 SAMUEL 25:43 Bybel vir almal (ABA)
Dawid was toe al klaar getroud met Aginoam van Jisreël, en hy het nou twee vroue gehad.
Deel
Lees 1 SAMUEL 251 SAMUEL 25:43 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dawid het ook Ahínoam uit Jísreël geneem, sodat hulle altwee sy vroue geword het.
Deel
Lees 1 SAMUEL 251 SAMUEL 25:43 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dawid was reeds met Aginoam uit Jisreël getroud. Hy het nou twee vrouens gehad.
Deel
Lees 1 SAMUEL 25