1 SAMUEL 25:35
1 SAMUEL 25:35 Bybel vir almal (ABA)
Dawid het die kos geneem wat Abigajil gebring het en hy het vir haar gesê: “Gaan huis toe, jy moenie bekommerd wees nie. Ek het gehoor wat jy gesê het en ek sal doen wat jy gevra het.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 251 SAMUEL 25:35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Dawid het uit haar hand aangeneem wat sy vir hom gebring het, en vir haar gesê: Gaan op in vrede na jou huis! Kyk, ek het na jou geluister en jou in guns aangeneem.
Deel
Lees 1 SAMUEL 251 SAMUEL 25:35 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarna het Dawid die goed wat sy gebring het, aanvaar en vir haar gesê: “Wees gerus en gaan maar huis toe. Kyk, ek het jou versoek gehoor en ek staan dit toe.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 25