1 SAMUEL 25:32
1 SAMUEL 25:32 Bybel vir almal (ABA)
Toe sê Dawid vir Abigajil: “Ek prys die Here, die God van Israel, wat jou vandag na my toe gestuur het.
Deel
Lees 1 SAMUEL 251 SAMUEL 25:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê Dawid vir Abígail: Geseënd is die HERE, die God van Israel, wat jou vandag my tegemoet gestuur het!
Deel
Lees 1 SAMUEL 251 SAMUEL 25:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dawid het vir Abigajil gesê: “Geloof sy die Here die God van Israel wat jou vandag gestuur het om my te ontmoet.
Deel
Lees 1 SAMUEL 251 SAMUEL 25:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe sê Dawid vir Abigajil: “Die HERE, die God van Israel, moet geprys word, Hy wat jou vandag gestuur het om my te ontmoet!
Deel
Lees 1 SAMUEL 251 SAMUEL 25:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Dawid vir Abigail: Geloofd sy die HERE, die God van Israel, wat jou vandag gestuur het om my tegemoet te gaan!
Deel
Lees 1 SAMUEL 25