1 SAMUEL 25:28
1 SAMUEL 25:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Vergewe my asseblief as ek u aanstoot gegee het. Die HERE sal u sekerlik beloon met ’n bestendige koningshuis, want u veg die HERE se oorloë sonder om iets verkeerd te doen.
Deel
Lees 1 SAMUEL 251 SAMUEL 25:28 Bybel vir almal (ABA)
Vergewe my asseblief as ek iets verkeerd gedoen het. Die Here sal jou en jou familie altyd beskerm, want Meneer veg die oorloë van die Here. Jy moet niks doen wat verkeerd is nie, so lank soos jy lewe.
Deel
Lees 1 SAMUEL 251 SAMUEL 25:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vergeef tog die oortreding van u dienares, want die HERE sal sekerlik vir my heer 'n bestendige huis stig, omdat my heer die oorloë van die HERE voer en in u hele lewe in u geen kwaad gevind is nie.
Deel
Lees 1 SAMUEL 25