1 SAMUEL 25:12
1 SAMUEL 25:12 Bybel vir almal (ABA)
Dawid se manne het toe omgedraai en teruggekom en hulle het vir Dawid kom sê wat Nabal alles gesê het.
Deel
Lees 1 SAMUEL 251 SAMUEL 25:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop het die jongmanne van Dawid omgedraai op hulle pad, hulle het teruggekeer en aangekom en hom berig gebring volgens al hierdie woorde.
Deel
Lees 1 SAMUEL 251 SAMUEL 25:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die jong manne van Dawid het net daar in hulle spore omgedraai en teruggegaan. Hulle het alles wat Nabal gesê het, vir Dawid gaan vertel.
Deel
Lees 1 SAMUEL 25