1 SAMUEL 24:6
1 SAMUEL 24:6 Bybel vir almal (ABA)
Maar daarna was hy jammer dat hy dit gedoen het.
Deel
Lees 1 SAMUEL 241 SAMUEL 24:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar daarna het Dawid se gewete hom gepla, omdat hy die slip van Saul afgesny het
Deel
Lees 1 SAMUEL 241 SAMUEL 24:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar agterna het Dawid se gewete hom gepla omdat hy Saul se mantelpunt afgesny het.
Deel
Lees 1 SAMUEL 241 SAMUEL 24:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar daarna het Dawid se gewete hom gepla, omdat hy 'n soom van Saul se bokleed afgesny het.
Deel
Lees 1 SAMUEL 241 SAMUEL 24:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het aan sy manne gesê: Mag die HERE my verhoed dat ek hierdie ding aan my heer, die gesalfde van die HERE, sou doen om my hand teen hom uit te steek, aangesien hy die gesalfde van die HERE is.
Deel
Lees 1 SAMUEL 24