1 SAMUEL 24:2
1 SAMUEL 24:2 Bybel vir almal (ABA)
Toe Saul terugkom nadat hy teen die Filistyne gaan veg het, het die mense vir hom gesê dat Dawid in die woestyn by En-Gedi is.
1 SAMUEL 24:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En net toe Saul terugkom agter die Filistyne vandaan, is aan hom meegedeel en gesê: Kyk, Dawid is in die woestyn van Éngedi.
1 SAMUEL 24:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Net toe Saul van die veldtog teen die Filistyne af terugkom, is aan hom vertel: “Dawid is in die En-Gediwoestyn.”
1 SAMUEL 24:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Nadat Saul teruggekeer het vanwaar hy die Filistyne agtervolg het, is daar aan hom berig gebring: “Kyk, Dawid is in die woestyn by En-Gedi.”
1 SAMUEL 24:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe het Saul drieduisend uitgesoekte manne uit die hele Israel geneem en Dawid en sy manne op die rotse van die wildsbokke gaan soek.