1 SAMUEL 24:15
1 SAMUEL 24:15 Bybel vir almal (ABA)
Nou vra ek: Hoekom het jy, die koning van Israel, vir my gevolg en gejaag? Want ek beteken niks, ek is soos 'n dooie hond, soos 'n vlooi.
1 SAMUEL 24:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Agter wie aan het die koning van Israel uitgetrek? Agter wie kom u aangejaag? Agter 'n dooie hond, agter een enkele vlooi aan!
1 SAMUEL 24:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Agter wie aan het die koning van Israel opgetrek? Agter wie kom u aan? Agter 'n dooie hond aan; agter een enkele vlooi aan!
1 SAMUEL 24:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Agter wie aan het die koning van Israel uitgetrek? Wie is u besig om te agtervolg? U is agter 'n dooie hond aan, agter een vlooi aan!
1 SAMUEL 24:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE wees dan regter en oordeel tussen my en jou, en kyk en verdedig my saak en red my uit u hand.