1 SAMUEL 22:4
1 SAMUEL 22:4 Bybel vir almal (ABA)
Dawid het vir sy ouers woonplek gekry by die koning van Moab, en hulle het daar gebly terwyl Dawid in die berge weggekruip het.
Deel
Lees 1 SAMUEL 221 SAMUEL 22:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het hulle voor die koning van Moab gebring, en hulle het by hom gebly al die dae wat Dawid in die bergvesting was.
Deel
Lees 1 SAMUEL 221 SAMUEL 22:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dawid het hulle toe in die sorg van die koning van Moab gelaat. Hulle het by hom gebly so lank as Dawid in die bergskuiling was.
Deel
Lees 1 SAMUEL 22